top of page
WAT IS OP ONS WEBTUISTE SE SPYSKAART VIR JOU OM TE GENIET
KIES ONDERAAN WAARNA JY WIL KYK OF LUISTER
Web TV | Web Radio | Videos | Potgooie 

Meer oor Baasraak  

Freek Vermaak is die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) en stigter van die nie-winsgewende maatskappy, Baasraak. Coach Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir duisende. Hy bemoedig oud en jonk met ‘n kragtige boodskap van hoop — in tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede.

Coming Soon
'n Stukkie van Freek Vermaak se getuienis
  • YouTube
  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • Whatsapp Channel

© 2025 Baasraak

bottom of page