top of page

Saam kan ons misdaad en geweld baasraak!

Vat hande met Coach Freek

Liewe Vriend

 

God doen ongelooflike werk deur ons bediening! Al die eer behoort net aan Hom. Van tronke tot skole, kerke tot besighede, ons sien lewens wat deur die krag van Jesus Christus verander is. Maar om hierdie missie voort te sit, het ons u ondersteuning nodig. Jou finansiële bydrae sal ons help om:

 

  • Meer gevangenes, studente en sukkelende individue met die Evangelie te bereik.

  • Meer verlore siele te wen.

 

  • Om hulpbronne vir mentorskap en dissipelskap te verskaf.

 

  • Om ons pogings teen afknouery, bendegeweld en dwelmmisbruik in skole uit meer uit te brei.

 

Elke skenking, groot of klein, maak 'n verskil! As jy gelei voel om hierdie bediening te ondersteun, oorweeg dit asseblief om vandag te gee.

Bankbesonderhede vir EFT Inbetalings

Baasraak

First National Bank

Tjek Rek 

Rek No: 62574066463

Takkode: 210114

Swift Kode: FIRNZAJJ

Baasraak 

ABSA

Tjek Rekening Rek no: 4071248639

Tak Kode: 632005

Swift Kode: ABSAZAJJ

​​

Klik Knoppie om met jou bankkaart te gee

58e60ee84f1cd87117767f2d70255727.png

Baasraak Nuus

Sien of Hoor Eerste

© 2025 Baasraak Media

  • YouTube
  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • Whatsapp Channel
bottom of page