Henry Jackson

Strome van Lewende Water 

Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die Karoo van waar hulle breedvoerig reis. Hulle bediening is hoofsaaklik onder boere in afgeleë gebiede en mense in nood. Die egpaar is reeds vir meer as veertig jaar in deeltydse of voltydse bediening en het breedvoerige ervaring in die bediening in die werksplek. Hul vier kinders en nege kleinkinders woon almal in Nieu-Seeland.

Bank besonderhede:
Henry Jackson
Absa bank
Tjek Rek No 9193914208

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store