Franna Vorster

Besig om te lewe

Ek is gebore in 1969, maar my wedergeboorte was in 1996.
Ek is passievol om mense te help om ‘n beter verhouding met God te kan hê en om uit tradisionele godsdienstigheid in ‘n verhouding met God te kan intree en voluit vir Jesus te lewe.


Dit is nog altyd my gawe om sport te gebruik as ‘n aanknopingspunt en platform om mense te ontmoet en beter te leer ken.
Ek is passievol oor die gesin en God se struktuur in ons samelewing. Die huwelik en gesin is God se kerk in die kleine en as dit nie “werk” nie is daar geen Seën, bediening, opregte liefde en lewe nie.

Ek en my vrou, Riana is 18 jaar gelukkig getroud en ons het 4 pragtige kinders wat elkeen ‘n groot wonderwerk en geskenk uit God se hand is. Hulle is:
Josua 15, Luka 12, Bastian 9, Rose 7

God se genade is genoeg en Sy voorsiening is onbeskryflik.

Bankbesonderhede:

FS Vorster
Standard Bank
Tjek Acc 10088911487
George Tak 050214
Universal kode: 051001

 

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store