top of page
Bak en Brou saam Eben & Lorinda
Sat, 25 Oct
|Webinar
Kom leer hoe om gesonde suurdeeg brood te bak – reg in jou eie kombuis! 👨🍳
Tickets are not on sale
See other events

Time & Location
25 Oct 2025, 09:00 – 11:00
Webinar
About the event
Kom leer saam Eben hoe om jou eie gesonde suurdeeg brood te bak. Hierdie praktiese sessie is perfek vir beginners én ervare bakkers.
🎁 Wat jy kry:
✔️ 2 ure stap-vir-stap demonstrasie + wenke
✔️ Kans om Eben vrae te vra
✔️ Gratis PDF resepte ná die kursus
✔️ Toegang tot ’n private WhatsApp-groep vir verdere vrae en ondersteuning
bottom of page
.png)