Ruben Figland

Unveiling the Prophetic

Pastor Ruben Figland is n voltydse bedienaar van die Here. Hy is die Senior Pastor van Upperroom Family Worship Centre in Mosselbaai. Hy is die oorsiener van 4 kerke in die Suidkaap. Hy is ook die Nasionale Sekretaris van die UFWC. Pastoor Figland is n sterk Conference spreker en het by konferensies bedien so ver as Zimbawe, Malawi en Mozambique. Pastoor Figland is 'n worshipper en bied ook worship workshops aan regoor die land en ook internasionaal. Hy is die aanbieder van die program Unveiling the Prophetic asook Worship Woensdae op Heartbeat FM 103.9. Hy het 2 kinders nl Abigail en Joel.

 

Bankbesonderhede:

R Figland

Standard Bank

Spaar Rek No: 384406467

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store