Ps Leon Prinsloo

Ek staan verbaas oor U liefde 

Welkom by die Ps Leon Prinsloo se program; "Ek staan verbaas oor U liefde". Ps Prinsloo is die Voorsitter van die AGS SWD Streek. Hy is ook die plaaslike pastoor van die AGS Grootbrak Rivier. Ps Leon is gebore in 1958 in Mosselbaai. Hy het sy laer en hoerskool opleiding ook in Mosselbaai voltooi. Na skool was hy vir ‘n paar jaar in die besigheids wêreld toe die Here hom voltyds in die bediening in geroep het. Een en twintig jaar gelede het die AGS Hoofkantoor vir Ps Leon gevra om ‘n gemeente in Grootbrak Rivier te gaan plant. Nadat Ps Leon die gemeente in geloof gaan plant het, het die Here wonderbaarlik voorsien met die bou van die kerk. Die misdaad syfer het merkwaardig gesak vandat Ps Leon gehoor gegee aan Dr Burger se versoek. Ps Leon het egter ‘n groter visie gehad as net om ‘n gemeente te plant. Hy wou sien hoedat mense se lewens verander word deur die krag van die Heilige Gees deur die prediking van die Evangelie. Die oorspronlike kerk gebou wat 700 mense kan huisves het te klein geraak. Ps Leon is huidelik besig om die gebou groter te maak om nog so 250 mense te huisves. Ps Leon is getroud met Helene en is die pa van een dogter en een seun.

Bank Besondehede:

L Prinsloo

ABSA

Spaar Rek No 38057100963

Takkode 632 005.

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store