Freek Vermaak

Baasraak 

Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, 'n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Internetuitsendings insluit.

 

Freek was vir oor die 10 jaar die vervaadiger en aanbieder van sy eie TV Program op die Kruiskyk TV Kanaal. Freek het toe hy begin uitsaai op Kruiskyk na 'n naam gesoek vir sy program. Hy het ervaar die program moet gaan oor 'n lewe van oorwinning in Christus. Die Beknopte Afrikaanse Verklarende Woordeboek het toe net een woord vir oorwin gegee; "Baasraak!" Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die swaarkry, terugslae, uitdagings en bekommernisse in jou lewe Baas te Raak! Freek en Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.

 

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store