Kyk Aanlyn na Freek se

Vet Verlies

Oorwinningstog

VET VERLIES OORWINNINGSTOG

Franna gesels met Freek Vermaak wat die "90 Days Fat Loss Challenge" gewen het. Freek het 68cm in 3 maande oor sy hele liggaam verloor. Maak die tyd om na die program te kyk en te sien wat met Freek oor die laaste 3 maande gebeur het. Jy moet na die program kyk. Dis absoluut fantasies!

Baasraak Nuusbrief

Sien dit Eerste

© 2020 deur Baasraak

  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Google Play
  • App Store